Full transcript
0:00Wat ek in hierdie video wil doen,
0:02is om te dink aan die oorsprong van algebra,
0:04die oorsprong van Algebra.
0:07En die woord,
0:08veral in assosiasie met die idees
0:10wat Algebra nou verteenwoordig,
0:12kom van, kom van hierdie boek
0:15of eintlik is dit 'n bladsy van die boek wat jy hier sien.
0:18Die Engelse vertaling van hierdie boek is,
0:20" The Compendious book on Calculation by Completion and Balancing"
0:25Dit is geskryf deur 'n Persiese wiskundige
0:28wat in Baghdad gewoon het in, hmm,
0:30ek dink dit was die 8ste of 9de eeu
0:33Of ja, dit was eintlik 820 V.C.
0:35toe hy hierdie boek geskryf het.
0:37V.C.
0:38En Algebra is die Arabiese woord
0:41wat, hier is die eintlike titel wat hy dit gegee het,
0:43wat die Arabiese titel is.
0:45Algebra beteken "herstel" of "voltooiing"
0:48herstel..........herstel of voltooiing........voltooiing
0:55En hy het dit in hierdie boek geassosieer met 'n baie spesifieke werking,
0:58waar hy iets vanaf een kant van 'n vergelyking geneem het
1:01na die ander kant van die vergelyking.
1:03Maar ons kan dit eintlik hier sien. Ek ken nie Arabies nie,
1:06maar ek ken eintlik 'n paar tale wat 'n bietjie by Arabies "geleen" het
1:10of dalk is dit andersom!
1:12Maar dit sê Al Kitab en
1:14ek ken net genoeg Urdu of Hindi om 'n goeie Indiese fliek te verstaan.
1:18Maar Al Kitab, "Kitab" beteken "boek".
1:20So hierdie deel is "boek".
1:23Ek dink Al-Mukhtasar beteken "bondig"
1:27omdat ek nie die woord ken vir "bondig" nie en dit klink soos dit.
1:29Fi Hisab, "Hisab" beteken "berekening" in Hindi of Urdu so hierdie is "berekening".
1:36Al-Gabr is die wortel.
1:38Dit is die gewilde Algebra. Dit is waar dit voorkom.
1:41So hierdie is vir "voltooiing".
1:43Jy kan dit sien as voltooiing...voltooiing
1:46en dan Wa...Al-Muqabala
1:49dit beteken eintlik "balansering"
1:52voltooiing en balansering.
1:55So as ons dit wou vertaal het
1:57en ek weet hierdie is nie 'n video vir die vertaling van Arabies nie
1:58maar die boek...die boek
2:01wel ek dink dit se "bondige berekening deur voltooiing en balansering
2:10is die rowwe vertaling hiervan.
2:12Maar dit is die oorsprong van die woord "Algebra".
2:15En hierdie is 'n baie baie baie belangrike boek.
2:18Nie net omdat dit die eerste keer is wat die woord Algebra gebruik is nie,
2:21maar baie mense het hierdie boek gesien as die eerste keer
2:25wat Algebra die vele van sy moderne idees aangeneem het,
2:32idees van die balansering van 'n vergelyking,
2:34die abstrakte probleem self,
2:36nie om probleme slegs een keer hier en daar op te los nie.
2:39Maar Al-khwarizmi was nie die eerste persoon nie.
2:42En net om 'n idee te kry van waar dit als gebeur,
2:44sy "uithang-plek" was Baghdad.
2:46So, hierdie deel van die wereld kom baie voor
2:49in die geskiedenis van algebra.
2:50Maar hy het daar uitgehang in die 8ste of 9de eeu.
2:53So as ek 'n tydlyn teken,
2:56sodat ons dit als kan waardeer.
2:58So dit is.............. die tydlyn.
3:01En of jy nou gelowig is of nie,
3:05meeste van ons moderne datums is gebaseer op die geboorte van Jesus.
3:09So ek sal dit so se, sodat dit hier is.
3:11Miskisn sit ons 'n kruis hier,
3:13om dit aan te dui, maar wanneer ons nie gelowig is nie,
3:15se ons "algemene era" "voor die algemene era";
3:18wanneer ons gelowig is,
3:19se ons V.C
3:20wat beteken "die jaar van ons God".
3:22Anno...ek ken nie die Latyns nie..."Anno Domini" soos ek verstaan
3:25"die jaar van ons god"
3:26En dan as ons wil, in die christelike konteks,
3:28in pleks van se "voor die algemene era",
3:30kan ons se "voor Christus", V.C
3:32Maar in ieder geval, so hierdie is 1000
3:36in die algemene era.
3:37Dit is 2000 in die algemene era.
3:39En ons is ten minste
3:41terwyl ek hierdie video maak, ek sit omtrent hier.
3:44En dan, hierdie is 1000 voor die algemene era.
3:48En hierdie is 2000 voor die algemene era.
3:52So die eerste tekens,
3:55dis wat ons kan kry.
3:56Ek is seker as ons nog verder kon soek,
3:57sou ons nog bewyse kon kry
3:58van verskillende samelewings en mense
4:01en op baie idees in Algebra afgekom het.
4:04Maar ons eerste rekords van mense
4:06wat werklik die idees waarop Algebra gebaseer het verken het,
4:09kom van antieke Babilon,
4:12omtrent 200 jaar voor die algemene era,
4:14voor Christus. So omtrent, omtrent daar
4:21waar daar klip tablette was,
4:23waar dit gelyk het asof mense besig was
4:24om van die fundamentele idees van Algebra te verken.
4:26Hulle het nie dieselfde simbole gebruik nie.
4:27Hulle het nie die getalle op dieselfde manier voorgestel nie.
4:31Maar die Algebra waaraan hul gewerk het,
4:33was weereens deel van hierdie deel van die wereld.
4:35Babilon, was omtrent,...... reg hier.
4:38En Babilon het soortvan die tradisie van Sumeria behou.
4:42Die hele streek was Mesopotamia genoem.
4:45-- Grieks vir "tussen twee riviere"--
4:47Maar dis die eerste tekens van mense waarvan ons weet
4:49wat begin het om te doen
4:51wat ons noem werklike werklike Algebra.
4:54En as jy vorentoe gaan
4:56en ek is seker selfs ons geskiedkundiges weet nie
4:58al die verskillende mense wat Algebra gebruik nie
5:03Maar die grootste bydraes tot Algebra
5:08het ons gesien hier in Babilon 2000 jaar gelede.
5:11En as ons gaan na omtrent 200 - 300 V.C
5:14omtrent reg hier,
5:15het jy 'n Griekse man wat in Alexanderia gewoon het.