Full transcript
0:00En nou...
0:02'ASAP Science' bied aan:
0:04Die Element van die Periodieke Tabel
0:08Daar is Waterstof en Helium
0:10Dan Litium, Berillium
0:12Boor, Koolstof orals
0:13Stikstof orals in die lug
0:15Met Suurstof sodat jy kan asemhaal
0:16En Fluoor vir jou pragtige tande
0:18Neon om die tekenborde te belig
0:19Natrium vir souterige tye
0:21Magnesium, Aluminium, Silikon
0:24Fosfor, dan Sweal, Chloor en Argon
0:27Kalium, en Kalsium sodat jy sal sterk groei
0:30Skandium, Titaan, Vanadium en Chroom en Mangaan
0:34Dit is die periodieke tabel
0:37Edele gasse is stabiel
0:38Halogene en alkali reageer agresief
0:41Elke periode sal n nuwe buite dop sien
0:43Terwyl elektrone bygesit word, en beweeg na regs
0:46Yster in die 26ste
0:48Dan Kobalt, Nikkel munte kry jy
0:49Koper, Sink en Gallium
0:51Germanium en Arseen
0:52Selenium en Broom film
0:53Terwyl Kripton help om jou kamer te belig
0:55Rubidium en Strontium dan Ittrium, Sirkonium
0:58Niobium, Molibdeen, Technetium
1:01Rutenium, Rhodium, Palladium
1:04Silwer-ware dan Kadmium en Indium
1:07Tin-blikke, Antimoon dan Telluur en Jodium en Xenon en dan Sesium en...
1:13Barium is 56 en dit is waar die tabel skei
1:18Waar lantaniede sopas begin het
1:21Lantaan, Serium en Praseodimium
1:27Neodimium is langs aan
1:29Promethium, dan 62ste
1:31Samarium, Europium, Gadolinium en Terbium
1:35Disprosium, Holmium, Erbium, Tulium
1:37Itterbium, Lutetium
1:41Hafnium, Tantaal, Wolfraam dan kom ons by...
1:44Rhenium, Osmium en Iridium
1:47Platinum, Goud om jou ryk te maak totdad jy oud is
1:49Kwik om vir jou te se as dit baie koud is
1:53Tallium en Lood dan Bismut vit jou maag
1:55Polonium, Astaat sal nie lekker smaak nie
1:58Radon, Fransium sal net vir n klein rukkie bly
2:01Radium dan aktiniede by 89
2:06Dit is die Periodieke Tabel
2:07edele gasse is stabiel
2:09Halogene en alkali reageer agresief
2:11Elke periode sal n nuwe buite dop sien
2:14terwyl elektrone aan beweeg na regs
2:16Aktinium, Torium, Proktinium
2:18Uraan, Neptunium, Plutonium
2:21Amerikium, Kurium, Berkelium
2:22Kalifornium, Einsteinium, Fermium
2:24Mendelevium, Nobelium, Lawrencium
2:25Rutherfordium, Dubnium, Seaborgium
2:26Bohrium, Hassium dan Meitnerium
2:28Darmstadtium, Roetgenium, Kopergenium
2:29Nihonium, Flerovium
2:32Moscovium, Livermorium
2:35Tennessine, Organesson
2:38En
2:38Dan
2:39Is ons
2:40KLAAR!!!
2:44Dankie aan almal dat julle gekyk het! As jy van die liedjie gehou het maak seker om na dit te gaan loer op iTunes en Bandcamp, het die skakel hieronder gesit.
2:50As jy dink jy sal ander videomateriaal soos hierdie geniet maak seker om te subscribe na ons kanaal.
2:53En ons sal van ons mees op datum videomateriaal daar sit, so kaan loer daar!
2:55Jy kan ook by ASAPscience.com gaan loer om by te hou met alles!
3:01Anders sien ons jou volgende keer! Vrede!